Please Note:
All items have a minimum lead time of 2-3 Business Days, if not otherwise mentioned in product details.

Best Sellers

  • Gift Boxes

    "Loved the other 2, also the people I gave them to, loved it also. Its a perfect gift."
    Yolandi

  • Amigurumi - Yorki

    Goeiemôre Nita. Ek wil net vir jou baie baie dankie sê. Jou handewerk het my ma in trane gehad, want dit lyk soos haar "Seunkie"
    Ek moet eerlik vir jou sê jou hekelwerk is super! Ekself doen van tyd tot tyd amigurumi en ek dink jou werk is van hoogstaande gehalte!

  • Personalized Libbey Glasses & Gift Box

    Dankie Liewe Vriendin vir die ongelooflike mooi Geskenk Bokse vir my en Tayla. Jy het ons verwagtinge oortref! Dis so persoonlik en spesiaal.
    Sharnay

  • Toeternoelies - Potch Universiteit

    Ek wil net vir jou ongelooflik dankie sê vir jou pragtige werk. Sy is so vriendelik en jy werk so vinnig. Jou werk is uitmuntend en jou ekstra special touch sit jou net in n ander kategorie. Ek hoop om nog baie besigheid met jou te doen. En wie weet, dalk vat jou Toeternoelies vlam in Potchefstroom volgende jaar.
    Natasha